Hierdie baie mooi eenheid is 'n lus vir die oog in Twee Riviere aftreeoord, Montana Tuin. Die eenheid is toegerus met 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan eet/sitkamer / kombuis, ingeboude braai , dubbel garage en dubbel afdak.
Fasiliteite:
24...
Moenie uitmislaapkamer eenheid op die baie mooi en ruim 3 slaapkamer eenheid in Twee Riviere Aftreeord nie!
Die huis is kompleet met 3 slaapkamers, 2 badkamers, enkel garage, enkel afdak, 2 badkamers,l oopplan kombuis / sitkamaer, stoep met afdak...
Opportunity not to be missed - A stunning and roomy unit located in Hestia Park, Akasia, is now available for rent on our property portal. This property is composed of 3 comfortable bedrooms, 2 modern bathrooms, a double garage, a dining area, a...
Spring om nie die geleentheid te mis om die gewilde en baie skaars 2 slaapkamer grondeenhed te bekom nie. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis / leefarea, sonnige stoep, afdak reg langs die woonstel vir u motor, 2 slaapkamers en...
Die woonstel het 'n pragtige uitsig en is gelee in die bekroonde Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met 2 slaapkamer, badkamer, Ooplan sit / eetkamer, kombuis, heerlike sonnige balkon en afdak vir u...
Die woonstel is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord Montana Tuine. Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis / leefarea, balkon en afdak vir u motor.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met...
Kom kyk gerus na die ruim 1 slaapkamer woonstel in Bougainvilla aftreeoord kompleet met oopplan kombuis / leefarea, noordelike uisig met sonnige balkon, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor
Fasiliteite:
24 Uur Sekuriteit
Sorgsentrum en...
Die eenheid is gelee in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine en is kompleet met 1 slkaapkamer, badkamer oopplan kombuis / leefarea, balkon en afdak vir u motor.
Fasiliteite:
24 uur Sekuriteit
Sorksentrum
Kliniek met...
Dit is so belangrik om die regte eiendom te kies vir u aftrede. Kom kyk gerus na die ruim 1 slaapkamer woonstel in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met 1 slaapkamer , badkamer, Oopplan kombuis /...
Die eenheid is uniek in die opsig dat daar heelike kaste in gebou is vir baie pakplek. Die eenheid betsaan uit 1 slaapkamer, badkamer, oopplan kombuis / sitkamer en afdak vir u motor.
Fasiliteite :
24 uur...