2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Montana Tuine
R1,450,000
Monthly Bond Repayment R15,713.75
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RL231767
2 slk Huis te koop in Twee Riviere Aftreeoord
Die 2 slk eenheid is beskikbaar in Twee Riviere Aftreeoord. Die een,heid is kompleet met 2 slk, 1 badkamer, oopplan sitkamer / kombuis, heerlike stoep met ingeboude braai, enkel garage met baie ekstra kaste, enkel afdak, Trellidoor sekuriteits hekke op alle deure en vele meer.
Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Sorgsentrum, Kliniek en doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Eetsaal / gemeenskapsaal Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes Boere / vlooimarkte kekrdienste / bybelstudies en vele meer