2 Slaapkamer Grondeenheid - Twee Riviere Aftreeoord
Spring om nie die geleentheid te mis om die gewilde en baie skaars 2 slaapkamer grondeenhed te bekom nie. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis / leefarea, sonnige stoep, afdak reg langs die woonstel vir u motor, 2 slaapkamers en badkamer.
Fasiliteite
24 uur Sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Wassery en skoonmaakdienste Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Wildreservaat met staproetes en jukskeibaan en vele meer