321 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL235898
Twee Riviere Aftreeoord 1 slk eenheid
Kom tree af in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in die ruim 1 slaapkamer woonstel. En suite badkamer, Oopplan kombuis / leefarea, balkon en afdak vir u motor. Water ingesluit. Pre Paid krag betaalbaar. Fasiliteite: 24 Uur sekuriteit Sorgsentrum Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Wassery Kliniek met doktersbesoeke Eet / gemeenskapsaal Markdae en baie aktiwiteite Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes En vele meer