219 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL235896
Sonnige 1 slaapkamer woonstel - Twee Riviere Aftreeoord
Dit is so belangrik om die regte eiendom te kies vir u aftrede. Kom kyk gerus na die ruim 1 slaapkamer woonstel in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met 1 slaapkamer , badkamer, Oopplan kombuis / leefarea, sonnige balkon en afdak vir u motor. Fasiliteite: 24Uur sekuriteit Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Wassery Biblioteek Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes en vele meer