Die eenheid is gelee in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine en is kompleet met 1 slkaapkamer, badkamer oopplan kombuis / leefarea, balkon en afdak vir u motor.
Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Sorksentrum Kliniek met doktersbesoeke wassery Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Bussie na die winkels en vele meer