Kom kyk gerus na die ruim 1 slaapkamer woonstel in Bougainvilla aftreeoord kompleet met oopplan kombuis / leefarea, noordelike uisig met sonnige balkon, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor
Fasiliteite: 24 Uur Sekuriteit Sorgsentrum en paniekknoppie Kliniem en doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Bussie na winkels Wassery en vele meer