B127 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL236117
2 Slk Woonstel - Twee Riviere Aftreeoord
Die woonstel is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord Montana Tuine. Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis / leefarea, balkon en afdak vir u motor.
Fasiliteite: 24 Uur sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met dotersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Wassery en skoonmaakdienste Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes Koffiekroeg Baie aktiwiteite