3308 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL236261
1 slaapkamer - Twee Riviere Aftreeoord
Wanneer u planne maak vir u aftrede is die eenheid ideaal gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met 'n oopplan kombuis / leefarea, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor.
Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Biblioteek Haarsalon Skoonheidsalon Wassery Sorgsentrum Paniekknoppie Kliniek met doktersbesoeke Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes en vele meer