311 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL236265
Twee Riviere Aftreeoord - 1 slaapkamer woonstel
Die eenheid is uniek in die opsig dat daar heelike kaste in gebou is vir baie pakplek. Die eenheid betsaan uit 1 slaapkamer, badkamer, oopplan kombuis / sitkamer en afdak vir u motor. Fasiliteite : 24 uur Sekuriteit Haarsalon Skoonheidsalon Wassery Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes Paniekknoppie