Die woonstel het 'n pragtige uitsig en is gelee in die bekroonde Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met 2 slaapkamer, badkamer, Ooplan sit / eetkamer, kombuis, heerlike sonnige balkon en afdak vir u motor. Fasiliteite 24 Uur sekuriteit Koffiekroeg Eet / gemeensaksaal Biblioteek Haarsalon Skoonheidsalon Kliniek met dotersbesoeke Sorgsentrum en paniekknoppie