103 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL236513
Twee Riviere3 - Baie skaars 3 slk huis
Die baie skaars 3 slk huis is te huur in Twee Riviere Aftreeoord, Montana Tuine en is kompleet met 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis / leefarea, groot stoep, dubbel garage en vele meer.
Fasliteite: 24 Uur sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Wassery Eet / gemeenskapsaal Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes Koffiekroeg Bussie na winkels Paniekknoppie Baie aktiwiteite