B004 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL234308
Baie skaars 1 slk grondeenheid - Twee Riviere Aftreeoord
Moenie uitmis op die uiters skaars 1 slk grondeenheid met 'n heerlike tuin area in Twee Riviere Aftreeord. Die woonstel is kompleet mete oopplan kombuis / leefarea, slaapkamer en ruim badkamer met 'n heerlike sonnige stoep wat uiloop op die tuinarea
Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Haarsalon Skoonheidsalon Wassery Sorgsentrum Eet / gemeenskapsaal Kliniek en doktersbesoeke Bussie na die winkels Wildreservaat met jukskeibaan en vele meer