Kom wees deel van die gewilde Bougainvilla Aftreeoord in Motana- Tuine Pretoria. die oord is bekroom met die prys vir die beste Aftreeoord in Gauteng. Kom kyk gerus hoe word dit gedoen.
Die eenheid is kompleet met 'n heerlike groot slaapkamer met baie kaste, 'n kitchenette en ruim badkamer.
Fasiliteite: 24 Uur sekuriteit Sorgsentrum Kliniek en doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Baie aktiwiteite
Features
Bedrooms 1
Security Yes
Bathrooms 1
Lease Details
Deposit R5,500
Lease Period 12 months
Available 01 Mar 2025