X

1 Bedroom Retirement Unit To Let in Montana Tuine

R7,500 pm

12 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL234562

Gewilde 1 slk woonstel - Twee Riviere Aftreeoord

Spring om nie die geleentheid te mis om die skaars en gewilde 1 slkaapkamer grondeenheid te bekom nie. Die oord is in die immergewilde Twee Riviere aftreeoord gelee in Montana -Tuine omgewing.
Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis / leefares, Slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor. Die eenheid is toegerus met 'n "inverter sisteem" vir u gerief

Fasiliteite:
24 uur sekuriteit
Sorgsentrum
Eet / gemeenskapsaal
wildreservaat met jukseibaan en staproetes
Haarsalon
Skoonheidsalon
Biblioteek
Kliniek en doktersbesoeke
Baie aktiwiteite: kerdienste, Bybelstudie, koorsang, bingo, markdae en vele meer
Bussie na die winkels

Features

Bedrooms 1
Security Yes
Bathrooms 1
Recep. Rooms 1
Carports/Parkings 1

Lease Details

Deposit R750
Lease Period 12 months
Available Immediately

Agent Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy