Die eenheid is gelee in die gewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana-Tuine, Pretoria. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis / leefarea, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor. Fasilieite: 24 uur Sekuriteit Haarsalon Skoonheidsalon Eet / gemeenskapsaal Biblioteek Sorgsentrum Kliniek met dotersbesoeke Bussie na winkels En vele meer