B110 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL235041
Bekostigbare 1 slk - Twee Riviere Aftreeoord
Die eenheid is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord, Montana-Tuine, Pretoria en is kompleet met 1 slaapkamer, badkamer, oopplan kombuis / leefarea, sonnige balkon en afdak vir u malonotor
Fasiliteite op die oord sluit in: Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Wildreservaat met jukskeibaan Bus na die winkels 24 uur Sekuriteit en vele meer