Die eenheid is gelee in die bekroonde Bougainvilla Aftreeoord in Montana-Tuine, Pretoria. Die eenheid is kompleet met 1 slaapkamer, badkamer, oopplan kombuis / leefarea, balkon en afdak vir u motor
Fasiliteite op die oord sluit in: 24 uur Sekuriteit Haarsalon Skoonheidsalon Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Eet / gemeenskapsaal Biblioteek Koffiekroeg en vele meer