114 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL235244
Bachelor woonstel - Twee Riviere Aftreeoord
Die eenheid is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord en is kompleet met 'n ruim kamer, badkamer en kitchenette. Die eenheid is ideaal gelee in die dienssentrum vir maklike toegang tot alle fasiliteite Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Wassery En vele meer