201 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL235239
Gewilde 3 slk in Twee Riviere Aftreeoord
Die eenheid is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoor en is kompleet met 3 slk, 2 badkamer, oopplan kombuis en baie ruim leefarea, opwas area, stoep met afdak garage met dubbel afdak
Fasiliteite 24 uur Sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Wildreservaat met jukskeibaan Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Kerkdienste Bybelstudie Bingo Markdae en vele meer