234 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL235238
Baie skaars 3 slk Huis beskikbaar - Twee RiviereAftreeoord
Die baie skaars 3 slkaapkamer is beskikbaar in Twee Riviere Aftreeoord, Montana-Tuine.
Die eenheid is kompleet met 3 slk, 2 badkamers, oopplan kombuis / ruim leefarea, 2 motorhuise, Heerlike privaat stoep met afdak, Inverter, Gasstoof, Gas geyser wat kan oorskakel
Aktiwiteite: 24 uur Sekuriteit Biblioteek Skoonheidsalon Haarsalon Sorgsentrum Kliniek en doktersbesoeke Eet / gemeenskapsaal Bussie na die winkels en vele meer