125 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL235245
2 slaapkamer huis in Twee Riviere Aftreeoord
Kom kuier gerus en kyk na die ruim 2 slkaapkamer huis in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord. Die eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis / sitkamer, afdak vir u motor en 'n heerlike sonnige stoep
Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Sorgsentrum Eet / gemeenskapsaal Wassery Skoonheidsalon Haarsalon Biblioteek Kliniek met doktersbesoeke Wildservaat met jukskeibaan en staproetes en vele meer