321 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela street
Web Ref No RL235246
Bekostigbare 1 slk - Twee Riviere Aftreeoord
Die goedgelee 1 slaapkamer eenheid is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord en is kompleet met 1 slkaapkamer, badkamer oopplna kombuis / sitkamer en sonnige balkon. Die eenheid beskik oor 'n afdak vir u motor.
Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Eet / gemeenskapsaal Bussie na winkels Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes Haarsalon Skoonheidsalonwassery Biblioteek en vele meer