Op soek na u ideale aftree eenheid? Die eenheid is gelee in die baie gewilde Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine. Die eenheid is toegerus met 'n oopplan kombuis / leefarea, Slaapkamer, badkamer , sonnige balkon en afddak vir u motor. Kom kyk gerus! Fasiliteite: 24 uur Sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Eet / gemeenskapsaal Biblioteek en sitkamer area Koffiekroeg Wassery Panniekknoppie Markdae en baie aktiwiteite